Taal Keuse Language Choice

From Betterment4All
Revision as of 19:01, 12 June 2022 by Betterment admin (talk | contribs) (Created page with " '''TAAL KEUSE / LANGUAGE CHOICE.''' Bykans elke misdaad het n onwettige voertuig iewers betrokke. Die gebruik van onwettige voertuie, wat tans so vrylik rond beweeg tuss...")
(diff) ← Older revision | Latest revision (diff) | Newer revision → (diff)
Jump to navigation Jump to search


TAAL KEUSE / LANGUAGE CHOICE.

Bykans elke misdaad het n onwettige voertuig iewers betrokke. Die gebruik van onwettige voertuie, wat tans so vrylik rond beweeg tussen ons, kan bykands iets van die verlede wees met U ondesteuning.

Daar is n een bladsy opsomming in Afrikaans sodat U dan dalk ook U baie belangrik kommentaar kan lewer met n boodskap op Whatsapp na die nommer onder.

U kan die nommer stoor as Street Eyes Kommentaar.

Ek is n Mak-Kakie dus as U n vout sien of beter taal gebruik kan voorstel, laat weet asseblief.

+27710954488

Almost every crime has got a illegal vehicles involved somewhere. The criminal's use of illegal vehicles, which are currently moving around so freely amongst us, may soon be a thing of the past.

There is a one page summary in English so that you can possibly also share your very important comments, with a WhatsApp message to the number above. You can save the number as Street Eyes Comments.

I am certainly not a good scribe so if you see a mistake or possibly a better means of explanation, please assist. .