Difference between revisions of "Konferensie2024StreetEyes"

From Betterment4All
Jump to navigation Jump to search
m
m
Line 1: Line 1:
 
DIT IS SO GESKRYF DAT U, U FOON NIE HOEF TE DRAAI.
 
DIT IS SO GESKRYF DAT U, U FOON NIE HOEF TE DRAAI.
  
βˆ’
Nou verander na
+
Bit.ly/VraagSA
  
βˆ’
Boerelegioen en StraatπŸ‘β€πŸ—¨πŸ‘β€πŸ—¨'eΒ© se..
+
Vra u self die vraag,...
 +
...is misdaad n probleem in Suid Afrika...
 +
...en as u mening  Ja is...
  
βˆ’
Saam Praat en Beplanning teen misdaad.  
+
Dan is die Vraag...
 +
... kan iets daar omtrent dit gedoen word en kan u daar mee help.  
  
 +
Hulp  van u af kan dalk baie betrokke wees in n stelsel, tot by, NEE ek wil net die Plan versprei na my familie en vriende. Dan is u hulp ook baieBaieBAIE BELANGRIK.
  
βˆ’
Eerstens, dankie Dankie DANKIE DAT U HIER KOM LEES HET.
+
Dan met u mening as boekstaaf...
 +
...moet daar n PLAN beraam word om misdaad te beperk, al is dit net in  die onmiddelike omgewing van elkeen wat betrokke is.
  
βˆ’
Dit is smal geskryf sodat dit grooter gemaak kan word
+
Want dit sal bydra tot misdaad vermindering in die geheel, selfs buite die onmiddelike omgewing van die wat dit toepas.
  
βˆ’
sonder om die kante op n slimfoon te oorskry.  
+
Dan om so n waarde volle konsep in te stel is n Saam-PLAN-Praat n goeie idee.
  
βˆ’
As u uitgenooi is, is dit omdat jou kennis en insette
+
Jy kan verseker wees...
 +
Jy gaan baieBaieBAIE INTERESANTE MENSE ONTMOET.
  
βˆ’
baieBaieBAIE HOOG GEAG WORD
+
Tydens so n Saam-PLAN-Praat...
 +
... om onbevooroordeeld te beplan moet daar liefs eers slegs n noem naam gebruik word. Al is dit nie eers u eie nie. Interesand ne. Kies joune en gee dit vir ons as jy rigistreer. So gou moontlik.
  
βˆ’
As u hier is, is die skakel heel onder joune en op u toepaslik.  
+
Buiten die baie normale sekuriteit besighede is daar net n paar ander nationale konsepe (K's) wat deur n paar persone (P's) begin met nog P's wat deel geword het. Nou is baie meer nuwe P's nodig. Dit is om al die deel van al K's te bevorder en ook om dalk saam te werk. Want in misdaad vermindering moet daar nooit kompetisie of oposisie wees nie.
 +
Dit moet n ons teen misdaad wees.
 +
Uit en gedaan.  
  
βˆ’
Bo en behalwe dit deel u ook met ons, ons bekommernis oor ons
+
Die oudste bekende konsep, K1 wat soos bo kwalifiseer, kom vanaf 1996. Dan het P2 om en by 2003 by P1 kom gesels. Toe het P2 so om en by 2015 sy K2 begin.
  
βˆ’
kinders en kleinkinders.  
+
Middel 2023 het P3 betrokke geraak in K1 maar, met verskille, besluit P3 om in 2024 K3 begin.  
  
 +
Dus vra ek, as P1 van K1, dat ons almal wat betrokke die tipe benaderings, saam met baie ander moontlike rolspelers vir n Saam-PLAN-Praat by mekaar kom...
  
βˆ’
StrπŸ‘β€πŸ—¨πŸ‘β€πŸ—¨tEye'sΒ© HET U REGTIG NODIG.  
+
...op 9 Februarie 2024 te
 +
Www.StableInn.co.za
  
 +
Juis omdat.
 +
Daar baie suksese bewys is.
 +
Dat baie meer mense benodig is.
 +
Dat daar vir al die mense n baieBaie Goeie Geleentheid is.
 +
Dat daar dan baieBaieBAIE MEER BEREIK  KAN WORD...
 +
dat ek as P1vanK1 se DAT die konsep van die toekoms, wat voortspruit uit die Saam-PLAN-Praat, (SPP) DAN AAN ALMAL SAAM BEHOORT.
  
βˆ’
Ons besef dat u tyd ook kosbaar is en daarom
+
DUS IS U GENOOI WANT DAAR WORD GEGLO DAT U BAIE GOOIE INSETTE KAN LEWER EN DALK SELFS n/of/die LUIDENDE ROL KAN VERRIG IN DIE NUWE KONSEP.
  
βˆ’
wil ons u tyd maksimaal benut.
+
HOE IS VOORGESEL DAT DIT WERK.
  
βˆ’
StrπŸ‘β€πŸ—¨πŸ‘β€πŸ—¨tEye'sΒ©Dienste gaan dus 'n Konferensie in Springs
+
.
 +
HOE IS VOORGESEL DAT DIT WERK.
 +
As u bevestig dat u na die SPP toe kom kry u n Persoon nommer van af n Konsep se kant af bv SPP021 vir die volgende persoon wat bevestig want daar is al 20 mense wat reeds bevestig het.
  
βˆ’
hou vanaf 9 tot 11 Februarie  2024 te Https://Www.StableInn.co.za.  
+
U naam plakker gaan bo u PSS nommer he, dan in die middle NET U, of n noem naam. Dan kan u self u K1P1, voorbeeld, as u reeds deel is van n Konsep en n nommer het binne in die Konsep het.  
  
βˆ’
Die eerste gesprek sal regtig van waarde wees
+
PSS 001
 +
LES
 +
K1P1
 +
FASILITEERDER.
  
βˆ’
Dit is goeie, Elke Dag, wenke ook slimfoone.  
+
So dat U die Fasiliteerder kan vind want dit sal eintlik my hoof Doel wees. Julle moet die besluit neeming maak en Die Saam-PLAN-Praat dryf tot by n
 +
Naam, wie die Hoof Dryver moet wees, wie die ander (minimum volgens wet geewing) 2de, 3rd, 4de en 5de Leede van die Ko-operatief moet wees ens.  
  
 +
Om te probeer maksimum konsensus te probeer toets. Sal daar op Telegram n "Poll" gehou word oor die belangrikste items. Dan kan almal, op hulle eie tyd n waarde aan die item plaas. Dit sal anoniem wees maar dit kan n waarde tog wys.
  
βˆ’
Dan om die tyd maksimaal te benut deur almal op dieselfde begin punt
+
Dan moet U n A4 Bemarking bladsy voor berie met u PSS nommer, wat ons jou sal gee as u, u bywooning bevestig soos verduidelik bo. U PSS nommer moet duidelik groot bo wees, en u volle naam met u van en u kontak besonderheed. Dit is sodat Eenige Iemand n foto kan neem van dit. Dan kan julle gerus reguit met mekaar deel.
  
βˆ’
te bring om sodoende dieselfde einddoel te bereik, moet daar
+
Dit moet wees van wat u wil bemark van u kant af en BieKieTjie se oor u self. Dit kom teen die muur op die Saterdag voor die tweede dag begin.
 +
Dit stem ooreen met u noem naam plaatjie wat u dra met net u noem naam. Dan moet u minder as n A1 bladsy aan ons stuur met u bevestiging. Dit sal met u SPP nommer op die muur geplaas word al op u aankoms dag. Dit moet nie enigsins u volle naame bevat. Dit moet ook so te sΓͺ niks se van n besigheid of struktuur of wat ook al van wat u verteenwoordig of so iets. Net so BieKieTjie😁 oor u vermoΓ«ns of gawes of passie of droome of soo iets. Dit is om die eerste dag interesand te hou. Iemand kan sien wat u goed is mee, maar nie alles oor u tot op die tweede dag. Nadat jou vol A4 blad teen die muur is.
  
βˆ’
voorbereiding wees wat ons selfs op kort stem boodskappe aan u
+
Daar sal n tipe stemming plaas vind om te bepaal watter twee van die kry n eksklusiewe spreek beurt oor hulle bedryf.
  
βˆ’
wil oordra.  
+
Dan buiten die normale sake verrigting elke dag sal die...
 +
Hoof Temas Soos Onder Wees.  
  
 +
VOORSTEL VAN DIE AGENDA.
 +
OGGEND 1.
 +
Daar is van ons wat gedagtes wil deel oor die gebruik van n slimfoon. Daar is sekerlik van u wat ons almal baie kan leer daaroor ook.
 +
DAAR is gevoel dat so iets onmiddelike waarde toevoeg in ons elke dag se lewe. Dan maak dit vir ons ook makliker om saam te werk in die toekoms.
  
βˆ’
Sluit asseblief aan by ons op
+
MIDDAG 1.
 +
Met die oog op daarstelling van n SAAM, straat misdaad vermindering struktuur... Debat oor wat bestaan en bereik is. Die belangrikste einskappe wat vervat moet wees in soo straat misdaad vermindering struktuur.
  
 +
AAND 1.
 +
Saam Braai en ken Mekaar Nog BieKieTjie Beter.
  
βˆ’
Bit.ly/SE2024Whatsapp
+
OGGEND 2.
 +
Met die oog op daarstelling van n saam straat misdaad vermindering struktuur... Debat oor wat bestaan, bereik en hoe meer gedoen kan word met wat reeds bestaan.  
  
 +
Dan voor die middag sesie, die stemming vir die twee mees gewilde bedrywe om die volgende oggend n praatkie te gee.
  
βˆ’
Die nadeel van W/aap is dat elke keer as iemand daar aansluit
+
MIDDAG 2.
 +
Met die oog op daarstelling van n saam straat misdaad vermindering struktuur... Met wat nou bestaan, bereik en hoe meer gedoen kan word.
 +
Naam van die SAAM struktuur.
 +
Bestuur van die saam struktuur.
 +
Toekoms planne van die saam struktuur.
  
βˆ’
kan hulle niks boodskappe sien en dit moet weer gestuur word.  
+
AAND 2.
 +
Nou MET die dat almal met mekaar ordentlik kennis gemaak het nadat die volle besonderhede op die muur is en saam Braai. Dan nog netwerk gesels met mekaar.  
  
 +
OGGEND 3.
 +
Erediens,
 +
Die twee gewilde praatkies
 +
Sang groep dan laaste kuier saam en......
  
βˆ’
Maar met Telegram kan almal altyd alles sien.  
+
GROETE EN TOT WEER SIENS.  
  
βˆ’
Bit.ly/SE2024Telegram
 
  
βˆ’
Ons sal julle hier skriftelik op hoogte hou, maar om gou Luister
+
Net n oorsig van die beginsel kan gesien word by
βˆ’
 
 
βˆ’
op stem boodskappe ook, as minder tydrowend. En as u wonder...
 
βˆ’
 
 
βˆ’
Niks is te veel mooite vir ons span want.
 
βˆ’
 
 
βˆ’
Ons StrπŸ‘β€πŸ—¨πŸ‘β€πŸ—¨tEye'sΒ© mense wat die stelsel goed WEET Dit Is n  
 
βˆ’
 
 
βˆ’
WENRESEP....... WAT JY DEEL VAN MOET WORD.
 
βˆ’
 
 
βˆ’
 
 
βˆ’
Die krux van die saak is.
 
βˆ’
 
 
βˆ’
U hoogs gewaardeerde insette gaan StrπŸ‘β€πŸ—¨πŸ‘β€πŸ—¨tEye'sΒ©
 
βˆ’
 
 
βˆ’
Baie van Hulp wees om dit by ons 2024 doel uit te bring.
 
βˆ’
 
 
βˆ’
Daar gaan mense wees, wat u een tot een mee kan kuier gesels,
 
βˆ’
 
 
βˆ’
wat u goed gaan vertel wat u moeilik sal Glo. Dit is mense
 
βˆ’
 
 
βˆ’
vanaf senior polisie beamptes tot by grond vlak operasionele mense
 
βˆ’
 
 
βˆ’
 
 
βˆ’
Die beginsel is deeglik beproef.
 
βˆ’
 
 
βˆ’
Dit het begin ontwikkel in 1996 met geweldige sukses
 
βˆ’
 
 
βˆ’
tot by die nuwe benadering wat getoets is in die afgelope jaar..
 
βˆ’
 
 
βˆ’
Die kern van die saak kan gesien word by
 
  
 
Bit.ly/DiePos
 
Bit.ly/DiePos
βˆ’
 
βˆ’
 
βˆ’
Op die Konferensie gaan BAIE MEER INLIGTING DEURGEGEE WORD.
 
βˆ’
 
βˆ’
 
βˆ’
Daar is geen Konferensie kostes.
 
βˆ’
 
βˆ’
Slegs u vervoer en saamry is moontlik.
 
βˆ’
 
βˆ’
Verblyf van slegs R200 per nag per persoon in ons twee bespreekde
 
βˆ’
 
βˆ’
self sorg chalets. Een vir mans en een vir dames.
 
βˆ’
 
βˆ’
Bespreek vroegtydig vir B26 en B27. Hulle het mooi Braaigeriewe.
 
βˆ’
 
βˆ’
Maar daar is ook verskie keuses  tot by vyfster en ook n alle
 
βˆ’
 
βˆ’
carte spyskaarte in die restorant.
 
βˆ’
 
βˆ’
U moet in alle gevalle ten volle self bespreek om die perseel te
 
βˆ’
 
βˆ’
kan betree Dus kan u skakel na 0828932921
 
βˆ’
 
βˆ’
Https://www.StableInn.co.za
 
βˆ’
 
βˆ’
Laat weet as u bespreek het.
 
βˆ’
 
βˆ’
Dan kry u n nommer wat nodig is vir u advertensie en alles.
 
βˆ’
 
βˆ’
Laat weet net soos u wil. Selfs n oproep na +27645233631.
 
βˆ’
 
βˆ’
 
βˆ’
Ter opsomming.
 
βˆ’
StrπŸ‘β€πŸ—¨πŸ‘β€πŸ—¨tEye'sΒ©Dienste wil nie graag net handevat nie,
 
βˆ’
 
βˆ’
maar eerder almal in een bus kry agv die uiteenlopendheid van
 
βˆ’
 
βˆ’
gespesialiseerde kennis van die spelers.
 
βˆ’
 
βˆ’
Dit sal n voertuig wees wat misdaad regtig bykans totaal
 
βˆ’
 
βˆ’
hok kan slaan waar dit geΓ―mplementeer word.
 
βˆ’
 
βˆ’
DIE SUKSESSE SAL AAN U BEHOORT.
 
βˆ’
 
βˆ’
Dus is die doel dat ONS SAAM 2024 se groei en
 
βˆ’
 
βˆ’
UITBREIDING vir 2024 te beplan en uitstip.
 
βˆ’
 
βˆ’
 
βˆ’
U mag dus in kennis gestel word van ALLE NUWE INLIGTING.
 
βˆ’
 
βˆ’
 
βˆ’
Die datum en plek is bykans vas.
 
βˆ’
 
βˆ’
9 Februarie om 08:00 te Stables Inn
 
βˆ’
 
βˆ’
Maar..... altyd oop vir verandering.
 
βˆ’
 
βˆ’
U met ons skakel indien daar
 
βˆ’
 
βˆ’
ENIGE voorstelle is +27645233631
 
βˆ’
 
βˆ’
Ook vir moontlike borge wat ons baieBaieBAIE SAL ADVERTEER
 
βˆ’
 
βˆ’
 
βˆ’
Mag ek as Les Cass persoonlik sΓͺ
 
βˆ’
 
βˆ’
...die potensiaal is regtig legio...
 
βˆ’
 
βˆ’
...maar het u insette nodig en as jy nie die konferensie
 
βˆ’
 
βˆ’
kan bybring sal ek u op ander maniere betrek
 
βˆ’
 
βˆ’
Glo my.
 
βˆ’
 
βˆ’
Kom liewer,...
 
βˆ’
 
βˆ’
...anders gaan u agterna spyt  voel...
 
βˆ’
 
βˆ’
...en vir seker wees.
 
βˆ’
 
βˆ’
Veral dat u 'n spreekbeurt kan kry.
 
βˆ’
 
βˆ’
U kan uself, u besigheid of bedryf ook baie goed adverteer.
 
βˆ’
 
βˆ’
 
βˆ’
Nooi gerus mense 00k uit.
 
βˆ’
 
βˆ’
Kyk en kopieΓ«r die toepaslike boodskap in die poste onder
 
βˆ’
 
βˆ’
maar dit is effe mooilik. Kyk eerder by
 
βˆ’
 
βˆ’
 
βˆ’
Bit.ly/SE2024Telegram
 
βˆ’
 
βˆ’
 
βˆ’
 
βˆ’
Google gerus in Afrikaans vir dit onder
 
βˆ’
 
βˆ’
 
βˆ’
Short essay on service to man is service to God
 
βˆ’
 
βˆ’
https://essaychats.com/short-essay-on-service-to-man-is-service-to-god/#:~:text=The%20phrase%20%E2%80%9CService%20to%20Man,a%20form%20of%20worshiping%20God
 
βˆ’
 
βˆ’
 
βˆ’
 
βˆ’
Dankie vir elkeen se belangstelling en samewerking
 
βˆ’
 
βˆ’
en ek en Ons weet net nie hoekom Google net twee nie blanke
 
βˆ’
 
βˆ’
hande het op die westerse se artikel het.
 
βˆ’
 
  
 
.
 
.

Revision as of 12:09, 22 January 2024

DIT IS SO GESKRYF DAT U, U FOON NIE HOEF TE DRAAI.

Bit.ly/VraagSA

Vra u self die vraag,... ...is misdaad n probleem in Suid Afrika... ...en as u mening Ja is...

Dan is die Vraag... ... kan iets daar omtrent dit gedoen word en kan u daar mee help.

Hulp van u af kan dalk baie betrokke wees in n stelsel, tot by, NEE ek wil net die Plan versprei na my familie en vriende. Dan is u hulp ook baieBaieBAIE BELANGRIK.

Dan met u mening as boekstaaf... ...moet daar n PLAN beraam word om misdaad te beperk, al is dit net in  die onmiddelike omgewing van elkeen wat betrokke is.

Want dit sal bydra tot misdaad vermindering in die geheel, selfs buite die onmiddelike omgewing van die wat dit toepas.

Dan om so n waarde volle konsep in te stel is n Saam-PLAN-Praat n goeie idee.

Jy kan verseker wees... Jy gaan baieBaieBAIE INTERESANTE MENSE ONTMOET.

Tydens so n Saam-PLAN-Praat... ... om onbevooroordeeld te beplan moet daar liefs eers slegs n noem naam gebruik word. Al is dit nie eers u eie nie. Interesand ne. Kies joune en gee dit vir ons as jy rigistreer. So gou moontlik.

Buiten die baie normale sekuriteit besighede is daar net n paar ander nationale konsepe (K's) wat deur n paar persone (P's) begin met nog P's wat deel geword het. Nou is baie meer nuwe P's nodig. Dit is om al die deel van al K's te bevorder en ook om dalk saam te werk. Want in misdaad vermindering moet daar nooit kompetisie of oposisie wees nie. Dit moet n ons teen misdaad wees. Uit en gedaan.

Die oudste bekende konsep, K1 wat soos bo kwalifiseer, kom vanaf 1996. Dan het P2 om en by 2003 by P1 kom gesels. Toe het P2 so om en by 2015 sy K2 begin.

Middel 2023 het P3 betrokke geraak in K1 maar, met verskille, besluit P3 om in 2024 K3 begin.

Dus vra ek, as P1 van K1, dat ons almal wat betrokke die tipe benaderings, saam met baie ander moontlike rolspelers vir n Saam-PLAN-Praat by mekaar kom...

...op 9 Februarie 2024 te Www.StableInn.co.za

Juis omdat. Daar baie suksese bewys is. Dat baie meer mense benodig is. Dat daar vir al die mense n baieBaie Goeie Geleentheid is. Dat daar dan baieBaieBAIE MEER BEREIK KAN WORD... dat ek as P1vanK1 se DAT die konsep van die toekoms, wat voortspruit uit die Saam-PLAN-Praat, (SPP) DAN AAN ALMAL SAAM BEHOORT.

DUS IS U GENOOI WANT DAAR WORD GEGLO DAT U BAIE GOOIE INSETTE KAN LEWER EN DALK SELFS n/of/die LUIDENDE ROL KAN VERRIG IN DIE NUWE KONSEP.

HOE IS VOORGESEL DAT DIT WERK.

. HOE IS VOORGESEL DAT DIT WERK. As u bevestig dat u na die SPP toe kom kry u n Persoon nommer van af n Konsep se kant af bv SPP021 vir die volgende persoon wat bevestig want daar is al 20 mense wat reeds bevestig het.

U naam plakker gaan bo u PSS nommer he, dan in die middle NET U, of n noem naam. Dan kan u self u K1P1, voorbeeld, as u reeds deel is van n Konsep en n nommer het binne in die Konsep het.

PSS 001 LES K1P1 FASILITEERDER.

So dat U die Fasiliteerder kan vind want dit sal eintlik my hoof Doel wees. Julle moet die besluit neeming maak en Die Saam-PLAN-Praat dryf tot by n Naam, wie die Hoof Dryver moet wees, wie die ander (minimum volgens wet geewing) 2de, 3rd, 4de en 5de Leede van die Ko-operatief moet wees ens.

Om te probeer maksimum konsensus te probeer toets. Sal daar op Telegram n "Poll" gehou word oor die belangrikste items. Dan kan almal, op hulle eie tyd n waarde aan die item plaas. Dit sal anoniem wees maar dit kan n waarde tog wys.

Dan moet U n A4 Bemarking bladsy voor berie met u PSS nommer, wat ons jou sal gee as u, u bywooning bevestig soos verduidelik bo. U PSS nommer moet duidelik groot bo wees, en u volle naam met u van en u kontak besonderheed. Dit is sodat Eenige Iemand n foto kan neem van dit. Dan kan julle gerus reguit met mekaar deel.

Dit moet wees van wat u wil bemark van u kant af en BieKieTjie se oor u self. Dit kom teen die muur op die Saterdag voor die tweede dag begin. Dit stem ooreen met u noem naam plaatjie wat u dra met net u noem naam. Dan moet u minder as n A1 bladsy aan ons stuur met u bevestiging. Dit sal met u SPP nommer op die muur geplaas word al op u aankoms dag. Dit moet nie enigsins u volle naame bevat. Dit moet ook so te sΓͺ niks se van n besigheid of struktuur of wat ook al van wat u verteenwoordig of so iets. Net so BieKieTjie😁 oor u vermoΓ«ns of gawes of passie of droome of soo iets. Dit is om die eerste dag interesand te hou. Iemand kan sien wat u goed is mee, maar nie alles oor u tot op die tweede dag. Nadat jou vol A4 blad teen die muur is.

Daar sal n tipe stemming plaas vind om te bepaal watter twee van die kry n eksklusiewe spreek beurt oor hulle bedryf.

Dan buiten die normale sake verrigting elke dag sal die... Hoof Temas Soos Onder Wees.

VOORSTEL VAN DIE AGENDA. OGGEND 1. Daar is van ons wat gedagtes wil deel oor die gebruik van n slimfoon. Daar is sekerlik van u wat ons almal baie kan leer daaroor ook. DAAR is gevoel dat so iets onmiddelike waarde toevoeg in ons elke dag se lewe. Dan maak dit vir ons ook makliker om saam te werk in die toekoms.

MIDDAG 1. Met die oog op daarstelling van n SAAM, straat misdaad vermindering struktuur... Debat oor wat bestaan en bereik is. Die belangrikste einskappe wat vervat moet wees in soo straat misdaad vermindering struktuur.

AAND 1. Saam Braai en ken Mekaar Nog BieKieTjie Beter.

OGGEND 2. Met die oog op daarstelling van n saam straat misdaad vermindering struktuur... Debat oor wat bestaan, bereik en hoe meer gedoen kan word met wat reeds bestaan.

Dan voor die middag sesie, die stemming vir die twee mees gewilde bedrywe om die volgende oggend n praatkie te gee.

MIDDAG 2. Met die oog op daarstelling van n saam straat misdaad vermindering struktuur... Met wat nou bestaan, bereik en hoe meer gedoen kan word. Naam van die SAAM struktuur. Bestuur van die saam struktuur. Toekoms planne van die saam struktuur.

AAND 2. Nou MET die dat almal met mekaar ordentlik kennis gemaak het nadat die volle besonderhede op die muur is en saam Braai. Dan nog netwerk gesels met mekaar.

OGGEND 3. Erediens, Die twee gewilde praatkies Sang groep dan laaste kuier saam en......

GROETE EN TOT WEER SIENS.


Net n oorsig van die beginsel kan gesien word by

Bit.ly/DiePos

.