Difference between revisions of "Konferensie2024StreetEyes"

From Betterment4All
Jump to navigation Jump to search
m
m
Line 22: Line 22:
  
  
Ons besef dat u tyd ook kosbaar is en daarom wil
+
Ons besef dat u tyd ook kosbaar is en daarom  
  
ons u tyd maksimaal benut.
+
wil ons u tyd maksimaal benut.
  
 
Str👁‍🗨👁‍🗨tEye's©Dienste gaan dus 'n Konferensie in Springs  
 
Str👁‍🗨👁‍🗨tEye's©Dienste gaan dus 'n Konferensie in Springs  
Line 30: Line 30:
 
hou vanaf 9 tot 11 Februarie  2024 te Https://Www.StableInn.co.za.  
 
hou vanaf 9 tot 11 Februarie  2024 te Https://Www.StableInn.co.za.  
  
Om die tyd maksimaal te benut deur almal op dieselfde begin punt  
+
Die eerste gesprek sal regtig van waarde wees
 +
 
 +
Dit is goeie, Elke Dag, wenke ook slimfoone.
 +
 
 +
Om die tyd maksimaal te benut deur almal op dieselfde begin punt  
  
 
te bring om sodoende dieselfde einddoel te bereik, moet daar  
 
te bring om sodoende dieselfde einddoel te bereik, moet daar  

Revision as of 13:14, 5 January 2024

DIT IS SO GESKRYF DAT U, U FOON NIE HOEF TE DRAAI.


Eerstens, dankie Dankie DANKIE DAT U HIER KOM LEES HET.

Dit is smal geskryf sodat dit grooter gemaak kan word

sonder om die kante op n slimfoon te oorskry.

As u uitgenooi is, is dit omdat jou kennis en insette

baieBaieBAIE HOOG GEAG WORD

As u hier is, is die skakel heel onder joune en op u toepaslik.

Bo en behalwe dit deel u ook met ons, ons bekommernis oor ons

kinders en kleinkinders.


Str👁‍🗨👁‍🗨tEye's© HET U REGTIG NODIG.


Ons besef dat u tyd ook kosbaar is en daarom

wil ons u tyd maksimaal benut.

Str👁‍🗨👁‍🗨tEye's©Dienste gaan dus 'n Konferensie in Springs

hou vanaf 9 tot 11 Februarie  2024 te Https://Www.StableInn.co.za.

Die eerste gesprek sal regtig van waarde wees

Dit is goeie, Elke Dag, wenke ook slimfoone.

Om die tyd maksimaal te benut deur almal op dieselfde begin punt

te bring om sodoende dieselfde einddoel te bereik, moet daar

voorbereiding wees wat ons selfs op kort stem boodskappe aan u

wil oordra.


Sluit asseblief aan by ons op


Bit.ly/SE2024Whatsapp


Die nadeel van W/aap is dat elke keer as iemand daar aansluit

kan hulle niks boodskappe sien en dit moet weer gestuur word.


Maar met Telegram kan almal altyd alles sien.

Bit.ly/SE2024Telegram

Ons sal julle hier skriftelik op hoogte hou, maar om gou Luister

op stem boodskappe ook, as minder tydrowend. En as u wonder...

Niks is te veel mooite vir ons span want.

Ons Str👁‍🗨👁‍🗨tEye's© mense wat die stelsel goed WEET Dit Is n

WENRESEP....... WAT JY DEEL VAN MOET WORD.


Die krux van die saak is.

U hoogs gewaardeerde insette gaan Str👁‍🗨👁‍🗨tEye's©

Baie van Hulp wees om dit by ons 2024 doel uit te bring.

Daar gaan mense wees, wat u een tot een mee kan kuier gesels,

wat u goed gaan vertel wat u moeilik sal Glo. Dit is mense

vanaf senior polisie beamptes tot by grond vlak operasionele mense


Die beginsel is deeglik beproef.

Dit het begin ontwikkel in 1996 met geweldige sukses

tot by die nuwe benadering wat getoets is in die afgelope jaar..

Die kern van die saak kan gesien word by

Bit.ly/DiePos


Op die Konferensie gaan BAIE MEER INLIGTING DEURGEGEE WORD.


Daar is geen Konferensie kostes.

Slegs u vervoer en saamry is moontlik.

Verblyf van slegs R200 per nag per persoon in ons twee bespreekde

self sorg chalets. Een vir mans en een vir dames.

Bespreek vroegtydig vir B26 en B27. Hulle het mooi Braaigeriewe.

Maar daar is ook verskie keuses tot by vyfster en ook n alle

carte spyskaarte in die restorant.

U moet in alle gevalle ten volle self bespreek om die perseel te

kan betree Dus kan u skakel na 0828932921

Https://www.StableInn.co.za

Laat weet as u bespreek het.

Dan kry u n nommer wat nodig is vir u advertensie en alles.

Laat weet net soos u wil. Selfs n oproep na +27645233631.


Ter opsomming. Str👁‍🗨👁‍🗨tEye's©Dienste wil nie graag net handevat nie,

maar eerder almal in een bus kry agv die uiteenlopendheid van

gespesialiseerde kennis van die spelers.

Dit sal n voertuig wees wat misdaad regtig bykans totaal

hok kan slaan waar dit geïmplementeer word.

DIE SUKSESSE SAL AAN U BEHOORT.

Dus is die doel dat ONS SAAM 2024 se groei en

UITBREIDING vir 2024 te beplan en uitstip.


U mag dus in kennis gestel word van ALLE NUWE INLIGTING.


Die datum en plek is bykans vas.

9 Februarie om 08:00 te Stables Inn

Maar..... altyd oop vir verandering.

U met ons skakel indien daar

ENIGE voorstelle is +27645233631

Ook vir moontlike borge wat ons baieBaieBAIE SAL ADVERTEER


Mag ek as Les Cass persoonlik sê

...die potensiaal is regtig legio...

...maar het u insette nodig en as jy nie die konferensie

kan bybring sal ek u op ander maniere betrek

Glo my.

Kom liewer,...

...anders gaan u agterna spyt voel...

...en vir seker wees.

Veral dat u 'n spreekbeurt kan kry.

U kan uself, u besigheid of bedryf ook baie goed adverteer.


Nooi gerus mense 00k uit.

Kyk en kopieër die toepaslike boodskap in die poste onder

maar dit is effe mooilik. Kyk eerder by


Bit.ly/SE2024Telegram


Google gerus in Afrikaans vir dit onder


Short essay on service to man is service to God

https://essaychats.com/short-essay-on-service-to-man-is-service-to-god/#:~:text=The%20phrase%20%E2%80%9CService%20to%20Man,a%20form%20of%20worshiping%20God


Dankie vir elkeen se belangstelling en samewerking

en ek en Ons weet net nie hoekom Google net twee nie blanke

hande het op die westerse se artikel het.


.