Difference between revisions of "Konferensie2024StreetEyes"

From Betterment4All
Jump to navigation Jump to search
m
m
Line 1: Line 1:
.
+
DIT IS SO GESKRYF DAT U, U FOON NIE HOEF TE DRAAI.
 +
 
  
 
Eerstens, dankie Dankie DANKIE DAT U HIER KOM LEES HET.
 
Eerstens, dankie Dankie DANKIE DAT U HIER KOM LEES HET.
Line 12: Line 13:
  
 
As u hier is, is die skakel heel onder joune en op u toepaslik.  
 
As u hier is, is die skakel heel onder joune en op u toepaslik.  
 +
 
Bo en behalwe dit deel u ook met ons, ons bekommernis oor ons kinders en kleinkinders.  
 
Bo en behalwe dit deel u ook met ons, ons bekommernis oor ons kinders en kleinkinders.  
 +
  
 
Str👁‍🗨👁‍🗨tEye's© HET U REGTIG NODIG.  
 
Str👁‍🗨👁‍🗨tEye's© HET U REGTIG NODIG.  
  
Ons besef dat u tyd ook kosbaar is en daarom wil ons u tyd maksimaal  benut.
 
  
Str👁‍🗨👁‍🗨tEye's©Dienste gaan dus 'n Konferensie in Springs hou vanaf 9 tot 11 Februarie  2024 te Https://Www.StableInn.co.za. Om die tyd maksimaal  te benut deur almal op dieselfde begin punt te bring om sodoende dieselfde einddoel te bereik, moet daar voorbereiding wees wat ons selfs op kort stem boodskappe aan u wil oordra.  
+
Ons besef dat u tyd ook kosbaar is en daarom wil
 +
 
 +
ons u tyd maksimaal  benut.
 +
 
 +
Str👁‍🗨👁‍🗨tEye's©Dienste gaan dus 'n Konferensie in Springs  
 +
 
 +
hou vanaf 9 tot 11 Februarie  2024 te Https://Www.StableInn.co.za.  
 +
 
 +
Om die tyd maksimaal  te benut deur almal op dieselfde begin punt  
 +
 
 +
te bring om sodoende dieselfde einddoel te bereik, moet daar  
 +
 
 +
voorbereiding wees wat ons selfs op kort stem boodskappe aan u wil oordra.  
 +
 
  
 
Sluit asseblief aan by ons op
 
Sluit asseblief aan by ons op
 +
  
 
Bit.ly/SE2024Whatsapp
 
Bit.ly/SE2024Whatsapp
  
Die nadeel van W/aap is dat elke keer as iemand daar aansluit kan hulle niks boodskappe sien en dit moet weer gestuur word. Maar met Telegram kan almal altyd alles sien.  
+
 
 +
Die nadeel van W/aap is dat elke keer as iemand daar aansluit  
 +
 
 +
kan hulle niks boodskappe sien en dit moet weer gestuur word.  
 +
 
 +
Maar met Telegram kan almal altyd alles sien.  
  
 
Bit.ly/SE2024Telegram
 
Bit.ly/SE2024Telegram
  
Ons sal julle hier skriftelik op hoogte hou, maar om gou Luister op stem boodskappe ook, as minder tydrowend. En as u wonder... Niks is te veel mooite vir ons span want.  
+
Ons sal julle hier skriftelik op hoogte hou, maar om gou Luister  
 +
 
 +
op stem boodskappe ook, as minder tydrowend. En as u wonder...  
 +
 
 +
Niks is te veel mooite vir ons span want.
 +
 
 +
Ons Str👁‍🗨👁‍🗨tEye's© mense wat die stelsel goed WEET Dit Is n WENRESEP.......
 +
 
 +
WAT JY DEEL VAN MOET WORD.  
  
Ons Str👁‍🗨👁‍🗨tEye's© mense wat die stelsel goed WEET Dit Is n WENRESEP....... WAT JY DEEL VAN MOET WORD.
 
  
 
Die krux van die saak is.  
 
Die krux van die saak is.  
Jou hoogs gewaardeerde insette gaan Str👁‍🗨👁‍🗨tEye's© baieBaie van hulp wees om ons by ons 2024 doel uit te bring. Daar gaan mense wees, wat u een tot een mee kan kuier gesels, wat u goed gaan vertel wat u moeilik sal Glo. Dit is mense vanaf senior polisie beamptes tot by grond vlak operasionele mense
+
Jou hoogs gewaardeerde insette gaan Str👁‍🗨👁‍🗨tEye's© baieBaie  
 +
 
 +
van hulp wees om ons by ons 2024 doel uit te bring.  
 +
 
 +
Daar gaan mense wees, wat u een tot een mee kan kuier gesels,  
 +
 
 +
wat u goed gaan vertel wat u moeilik sal Glo. Dit is mense  
 +
 
 +
vanaf senior polisie beamptes tot by grond vlak operasionele mense
  
 
Die beginsel is deeglik beproef.  
 
Die beginsel is deeglik beproef.  
Dit het begin ontwikkel in 1996 met geweldige sukses tot by die nuwe benadering wat getoets is in die afgelope jaar.. Die kern van die saak kan gesien word by
+
 
 +
Dit het begin ontwikkel in 1996 met geweldige sukses  
 +
 
 +
tot by die nuwe benadering wat getoets is in die afgelope jaar..  
 +
 
 +
Die kern van die saak kan gesien word by
 +
 
 
Bit.ly/DiePos
 
Bit.ly/DiePos
 +
  
 
Op die Konferensie gaan baieBaieBAIE MEER INLIGTING DEURGEGEE WORD.  
 
Op die Konferensie gaan baieBaieBAIE MEER INLIGTING DEURGEGEE WORD.  
 +
  
 
Daar is geen Konferensie kostes.  
 
Daar is geen Konferensie kostes.  
 +
 
Slegs u vervoer en saamry is moontlik.  
 
Slegs u vervoer en saamry is moontlik.  
Verblyf van slegs R200 per nag per persoon in ons twee bespreekde self sorg chalets. Een vir mans en een vir dames. Bespreek vroegtydig vir B26 en B27. Hulle het mooi Braaigeriewe. Maar daar is ook verskie keuses  tot by vyfster en ook alle carte spyskaarte in die restorante.  
+
 
 +
Verblyf van slegs R200 per nag per persoon in ons twee bespreekde  
 +
 
 +
self sorg chalets. Een vir mans en een vir dames.  
 +
 
 +
Bespreek vroegtydig vir B26 en B27. Hulle het mooi Braaigeriewe.  
 +
 
 +
Maar daar is ook verskie keuses  tot by vyfster en ook n alle  
 +
 
 +
carte spyskaarte in die restorant.  
  
 
U moet in alle gevalle ten volle self bespreek om die perseel te kan betree Dus kan u skakel na
 
U moet in alle gevalle ten volle self bespreek om die perseel te kan betree Dus kan u skakel na

Revision as of 09:24, 5 January 2024

DIT IS SO GESKRYF DAT U, U FOON NIE HOEF TE DRAAI.


Eerstens, dankie Dankie DANKIE DAT U HIER KOM LEES HET.

Dit is smal geskryf sodat dit grooter gemaak kan word

sonder om die kante op n slimfoon te oorskry.

As u uitgenooi is, is dit omdat jou kennis en insette

baieBaieBAIE HOOG GEAG WORD

As u hier is, is die skakel heel onder joune en op u toepaslik.

Bo en behalwe dit deel u ook met ons, ons bekommernis oor ons kinders en kleinkinders.


Str👁‍🗨👁‍🗨tEye's© HET U REGTIG NODIG.


Ons besef dat u tyd ook kosbaar is en daarom wil

ons u tyd maksimaal benut.

Str👁‍🗨👁‍🗨tEye's©Dienste gaan dus 'n Konferensie in Springs

hou vanaf 9 tot 11 Februarie  2024 te Https://Www.StableInn.co.za.

Om die tyd maksimaal te benut deur almal op dieselfde begin punt

te bring om sodoende dieselfde einddoel te bereik, moet daar

voorbereiding wees wat ons selfs op kort stem boodskappe aan u wil oordra.


Sluit asseblief aan by ons op


Bit.ly/SE2024Whatsapp


Die nadeel van W/aap is dat elke keer as iemand daar aansluit

kan hulle niks boodskappe sien en dit moet weer gestuur word.

Maar met Telegram kan almal altyd alles sien.

Bit.ly/SE2024Telegram

Ons sal julle hier skriftelik op hoogte hou, maar om gou Luister

op stem boodskappe ook, as minder tydrowend. En as u wonder...

Niks is te veel mooite vir ons span want.

Ons Str👁‍🗨👁‍🗨tEye's© mense wat die stelsel goed WEET Dit Is n WENRESEP.......

WAT JY DEEL VAN MOET WORD.


Die krux van die saak is. Jou hoogs gewaardeerde insette gaan Str👁‍🗨👁‍🗨tEye's© baieBaie

van hulp wees om ons by ons 2024 doel uit te bring.

Daar gaan mense wees, wat u een tot een mee kan kuier gesels,

wat u goed gaan vertel wat u moeilik sal Glo. Dit is mense

vanaf senior polisie beamptes tot by grond vlak operasionele mense

Die beginsel is deeglik beproef.

Dit het begin ontwikkel in 1996 met geweldige sukses

tot by die nuwe benadering wat getoets is in die afgelope jaar..

Die kern van die saak kan gesien word by

Bit.ly/DiePos


Op die Konferensie gaan baieBaieBAIE MEER INLIGTING DEURGEGEE WORD.


Daar is geen Konferensie kostes.

Slegs u vervoer en saamry is moontlik.

Verblyf van slegs R200 per nag per persoon in ons twee bespreekde

self sorg chalets. Een vir mans en een vir dames.

Bespreek vroegtydig vir B26 en B27. Hulle het mooi Braaigeriewe.

Maar daar is ook verskie keuses tot by vyfster en ook n alle

carte spyskaarte in die restorant.

U moet in alle gevalle ten volle self bespreek om die perseel te kan betree Dus kan u skakel na 0828932921 Https://www.StableInn.co.za Laat weet as u bespreek het. Dan kry u n nommer wat nodig is vir u advertensie en alles. Laat weet net soos u wil. Selfs +27645233631.

Ter opsomming. Str👁‍🗨👁‍🗨tEye's©Dienste wil nie graag net handevat nie, maar eerder almal in een bus kry agv die uiteenlopendheid van gespesialiseerde kennis van die spelers. Dit sal n voertuig wees wat misdaad regtig bykans totaal hok kan slaan waar dit geïmplementeer word.

DIE SUKSESSE SAL AAN U BEHOORT.

Dus is die doel dat ONS SAAM 2024 se groei en UITBREIDING beplan en uitstip.

U mag dus in kennis gestel word elke keer as HIER NUWE INLIGTING IS.

Die datum en plek is bykans vas. Maar..... altyd oop vir verandering. U met ons skakel indien daar ENIGE voorstelle is +27645233631 Ook vir moontlike borge wat ons baieBaieBAIE SAL ADVERTEER . Mag ek as Les Cass persoonlik sê ...die potensiaal is regtig legio... ...maar het u insette nodig en as jy nie die konferensie kan bybring sal ek u op ander maniere betrek Glo my.

Kom liewer,... ...anders gaan u agterna spyt voel... ...of wees. Veral dat u 'n spreekbeurt kan kry. U kan uself, u besigheid of bedryf ook baieBaieBAIE adverteer

Nooi gerus mense uit Kyk onder en kopieër die toepaslike boodskap in die poste onder.

Google gerus in Afrikaans. Short essay on service to man is service to God https://essaychats.com/short-essay-on-service-to-man-is-service-to-god/#:~:text=The%20phrase%20%E2%80%9CService%20to%20Man,a%20form%20of%20worshiping%20God.

Dankie vir elkeen se belangstelling en samewerking en ek weet net nie hoekom Google net twee nie blanke hande het op die westerse se artikel het.

.