Difference between revisions of "Die Rasioneel van die Plan"
m |
m |
||
Line 40: | Line 40: | ||
'''Https://t.me/StreetEyesDirect''' | '''Https://t.me/StreetEyesDirect''' | ||
Alternatiewelik op WhatsApp | Alternatiewelik op WhatsApp | ||
− | by | + | by |
+ | |||
'''+27 64 523 3631''' en selfs 'n verpasde oproep sal dadelik teruggebel word. Onthou om dit nie te lank te laat lui nie, want ons het baie aan-las-lyne. Dus as U dit te lank laat lui mag U dus nie by die stigter uitkom. | '''+27 64 523 3631''' en selfs 'n verpasde oproep sal dadelik teruggebel word. Onthou om dit nie te lank te laat lui nie, want ons het baie aan-las-lyne. Dus as U dit te lank laat lui mag U dus nie by die stigter uitkom. | ||
Want U sal die aan-las-lyne hoor oor skakel dalk tot in Waar'De'Ook'Al'Stad....😁 | Want U sal die aan-las-lyne hoor oor skakel dalk tot in Waar'De'Ook'Al'Stad....😁 | ||
. | . |
Revision as of 16:02, 13 June 2022
DIE RATIONAL VAN DIE PLAN.
Soos Duidelik bekend, het selfs die grypdief 'n wegkommotor nodig, die inbreker benodig vervoer en al die ander ernstige en gewelddadige misdaad word vanaf die basis van onwettige voertuie gepleeg.
Ons weet almal dat daar in Suid-Afrika selfs volledig toegeruste Vals wetstoepassingsvoertuie en Vals padblokkades is.
Die onwettige voertuie wat tussen ons rond beweeg elke dag het...
Óf vals nommerplate as kamoeflering, is gesteelde voertuie en deesdae word gekloonde besonderhede al hoe meer gebruik. Hierdie kloning is veral sleg omdat U geïmpliseer kan word.
Hierdie voertuie is byna onmoontlik om te sien sonder toegepaste tegnologie. Veral skrikwekkend omdat hulle elke dag oral om ons is. Die krimineele soek net geleenthede om te steel, roof, plunder, moor en ander misdade selfs erger as denkbaar.
Hierdie voertuie word Nou makliker identifiseerbaar met ons tegnologie.
Soos in die geval van ons gratis StreetEyesBot wat nou perfek funksioneer en U is welkom om dit te gebruik soos U wil. Laai dit net af soos hieronder.
Die probleem is dat die wetstoepassingsowerhede absoluut geen mense het om heeldag rond te gaan en nommerplate te toets nie en die misdadigers weet hulle is relatief veilig om onwettige voertuie te gebruik. Dit is hoekom hulle voertuie steel.
Dit is waar die lang tyd plan om die beter motorwagte opteleid, toeteruste en te bestuur om dan...
Str👁🗨👁🗨tEyes-People word nou geïmplementeer word. Die verskil is dat, met die jare se stryd, ervaring en methodologie ontwikkeling daar n groot verskil in kom. Hierdie nuwe benadering vermy nou die negatiewe beperkings van munisipale toestemming wat vereis was in die verlede soos met Parkeer meters. Want die is sonder Parkeer Meters wat veries was vir n munisipal stelsel. Maar daar is geen twyfel dat, met die voorspelde suksesse, die munisipaliteite en saps uiteindelik hierdie diens sal begin erken en moontlik selfs gebruik nie.
Sou daar nog nie 'n...
"Str👁🗨👁🗨tEyesServices" in U area is... Begin een sommer self in U area. Misdaadvermindering is nou so dringend dat ons sê jy kan selfs ons inligting "pirate", want dit mag selfs help om misdaad te verminder as U poging oorleef. Dit is EGTER net soveel makliker om net ons meer as 25 jaar se stryd om die metodologieë te leer en meer as 10 jaar van die ontwikkeling van die tegnologie saam met ons verder uit te brei. Kontak ons dus soos hieronder.
Hoe U kan help om dit in U area te laat gebeur vir "Super" Sekuriteit, word in ongeveer 5 bladsye hier uitgespel.
Die gratis aplikasie vir openbare veiligheid en sekuriteit is vir U beskikbaar by Https://t.me/StreetEyesBot
U het ook die besonder gesprek aplikasie Telegram nodig om die Bot te laat fuksioneer. Dit is egter maklik om net direk af te laai by Https://Telegram.org
Kontak ons soos op Telegram by Https://t.me/StreetEyesDirect Alternatiewelik op WhatsApp by
+27 64 523 3631 en selfs 'n verpasde oproep sal dadelik teruggebel word. Onthou om dit nie te lank te laat lui nie, want ons het baie aan-las-lyne. Dus as U dit te lank laat lui mag U dus nie by die stigter uitkom. Want U sal die aan-las-lyne hoor oor skakel dalk tot in Waar'De'Ook'Al'Stad....😁
.